Tuesday 31 January 2012

Sussa is amper 1...

Nog net een slapie dan is my poppelap 1 jaar oud...
Ek weet nie waar het die jaar en die tyd heen gegaan nie!

Nou is dit voorbereidings vir die partytjie Saterdag! 'Ladybird' tema en alles moet rooi en swart wees met kolle! Ai, ek geniet dit so om al die goedjies te maak en uit te dink!

'watch this space'...ek sal foto's opsit sodra ons partytjie gehou het! Maar nou eers moet ek 'n koekpan en versiersuiker blommetjies en goggas gaan koop vir die GROOT koekbak! :-)

~Denise~

No comments:

Post a Comment